Oppidam Opelug Vertonings

VENUE nou

te huur!

Vir meer besonderhede:

Kliek Hier

Oppidam Opelug Vertonings Oppidam Opelug Vertonings
   
Welkom by OppiDam

Old Year New Year Camping Package

 

 
*OppiDam Saal te huur vir alle funksies! Kliek hier vir meer besonderhede*

OppiDam is a open air entertainment venue situated in the heart of Hartbeespoortdam. OppiDam is next to the main route (R511) plus minus 8km before the damwall, next to the aquarium, across from Ifafi and 300m right of Sediba Plaza. OppiDam is 25 minutes from Pretoria, 45 minutes from Johannesburg and only 15 minutes from Brits.

OppiDam wil almal, van oud tot jonk, hier by ons gemaklik asook tuis laat voel. Die eienaars, Casper en Zelda Kruger voel ook sterk daaroor dat drank misbruik en ander vergrype nie by OppiDam geduld sal word nie. OppiDam voorsien veilige en "skoon" vermaak vir almal van hier tot by Timbato. So bring die gesin en kom ontspan op die maat van goeie musiek saam met ons.

 

SKAKEL VANDAG NOG VIR CASPER BY 083 315 8707
OM HIERDIE BAIE PROMINENTE VENUE IN HARTBEESPOORT
TE HUUR! VIR ENIGE FUNKSIE - GROOT EN KLEIN -


Layout & Design: Green B Designs