VENUE nou
te huur!
Vir meer besonderhede:
Kliek Hier
Tydens elke vertoning wat by Oppidam plaasvind, is daar allerlei eetgoed en snuisterye te koop.
Sou jy belangstel om ‘n stalletjie te bespreek tydens een van die geleenthede, kontak gerus vir Zelda @ Oppidam - 012 259 1585.
SKAKEL VANDAG NOG VIR CASPER BY 083 315 8707 OM HIERDIE BAIE PROMINENTE VENUE IN HARTBEESPOORT TE HUUR! VIR ENIGE FUNKSIE - GROOT EN KLEIN -