Oppidam Opelug Vertonings

VENUE nou

te huur!

Vir meer besonderhede:

Kliek Hier

Oppidam Opelug Vertonings Oppidam Opelug Vertonings
   
Venue te Huur

Oppidam se hele venue is nou ook te huur vir allerhande funksies, bands, fondsinsamelings, modevertonings, en nog meer. Enige funksie GROOT of KLEIN!!

• Geleë weg van die stad se gewoel, naby Hartbeespoortdam.

• Een van die grootste buitelug verhoë.

• Groot kroeg beskikbaar met sewe betaalpunte.

• Netjiese geriewe.

• Sekuriteit deurgans aan diens.

• Groot kragopwekker

• Eienaars tydens vertonings teenwoordig.

• Oorgenoeg parkering, veilig, polisie beheer.

Vir meer besonderhede kontak gerus vir
Casper by 083 315 8707.

 

 

SKAKEL VANDAG NOG VIR CASPER BY 083 315 8707
OM HIERDIE BAIE PROMINENTE VENUE IN HARTBEESPOORT
TE HUUR! VIR ENIGE FUNKSIE - GROOT EN KLEIN -


Layout & Design: Green B Designs